view our mobi site
Click here to buy Middelvlei wine online
Join our Wine Club

Click here to Subscribe To Our Newsletter
Middelvlei Facebook
Middelvlei Twitter
Tripadvisor
Middelvlei Potjiekos and Golden Oldies Live Music
Friday 23 June 2017

Location
Cost
R150 per person
Spaces
Booking Essential
Description
Winter time is Potjiekos time! Join us for a hearty meal and Live Golden Oldie music at the Middelvlei Wine Barn...

Great food, excellent wine, live music and special company will make this an evening to remember.

While mom and dad toast the nearing school holidays, the kids can play some super-sized lawn games, enjoy a moonlight rugby game or braai some marshmallows. Kiddie Packs or Potjiekos, depending on their appetite will be available for the children.

Let your friends know about this special event and we hope to soon welcome you at Middelvlei.

Contact us to book your table.

Warm regards
Jeanneret on behalf of the Momberg family.

Scroll down for the Afrikans version...

Die winter is hier, so dit is Potjiekos-tyd! Kom geniet heerlike kuierkos en golden Oldie Musiek op Vrydagaand 23 Junie 2017 by die Middelvlei Wine Barn. Met lekker kos, uitstekende wyn, jolige musiek en spesiale geselskap, sal die aand ‘n feestelikheid wees om te onthou!

Bring die kinders saam en terwyl die ouers ‘n glasie klink op die naderende skoolvakansie kan die kleinspan hulle gô uit speel. Hulle kan, as die weer dit toelaat reuse grasperkspeletjies speel, maanlig rugby aandurf of marsmallows braai. En as die honger knaag, is daar ‘n heerlike Peuselpakkie vir aandete of Potjiekos vir die kinders met ‘n groter aptyt.

Laat weet jou vriende van hierdie lekker kuieraand op Middelvlei!

Skakel ons om jou tafel te bespreek.

Groete
Jeanneret namens die Momberg familie

Contact Details
Name: Middelvlei Estate
Phone: +27.218832565

Tel: +27.218832565   Fax: +27.218839546   Email: info@middelvlei.co.za  
P.O. Box 66 , Stellenbosch, 7599, South Africa

Copyright Middelvlei Wines. All rights reserved.